Dixit AF/EN

R690.00

Dixit is the lovingly illustrated game of creative guesswork, where your imagination unlocks the tale. In this award-winning board game, players will use the beautiful imagery on their cards to bluff their opponents and guess which image matches the story. Guessing right is only half the battle – to really succeed, you’ll have to get your friends to decide that your card tells the story. Every turn, the storyteller will call out a short phrase or word to match the image on his card. Then each player will choose the card that most closely matches that phrase, and then everyone must guess which card the storyteller saw when he invented his brief tale. Correctly guess the storyteller’s card, and you’ll move ahead. Convince everyone else that your card is best, and you’ll do even better.

Dixit is a wonderfully simple game, playable by nearly anyone with whom you share a common language. With a fantastic range of beautiful illustrations and rules that can be understood by children and adults alike, Dixit will appeal to anyone with an imagination.

This edition contains both English and Afrikaans instructions.

Elke prent vertel ‘n storie – maar watter verhaal sal jou prentjie vertel? Gee jou kreatiwiteit en verbeelding vrye teuels. Dixit is ‘n liefdevolle geillustreerde spel van kreatiewe raaiwerk, waar jou verbeelding die verhaal ontblood. In hierdie bekroonde bordspeletjie sal spelers die pragtige beelde op hul kaarte gebruik om hul teenstanders te bluf en te laat raai watter prentjie by die verhaal pas. Om reg te raai is net die helfte van die stryd – om regtig te slaag, moet jou vriende besluit dat jou kaart die storie vertel. Die verteller sal elke beurt ‘n kort frase of woord uitroep om by die prentjie op sy kaart te pas. Dan kies elke speler die kaart wat die beste by die frase pas, en dan moet almal raai watter kaart aan die storieverteller behoort. Raai die kaart van die storieverteller korrek, en jy sal vorentoe gaan. Oortuig almal dat jou kaart die beste is, dan vorder jy selfs beter.

Dixit is ‘n wonderlike eenvoudige speletjie wat gespeel kan word deur byna almal met wie jy ‘n gemeenskaplike taal deel. Met ‘n fantastiese reeks pragtige illustrasies en reëls wat deur kinders sowel as volwassenes verstaan kan word, sal Dixit gewild wees by elkeen met verbeelding.

Hierdie uitgawe bevat instruksies in Engels sowel as Afrikaans.

Only 1 left in stock

Categories: , ,

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dixit AF/EN”

Your email address will not be published. Required fields are marked *